Ons gesels oor die stigting van die nuwe Sentrum vir Kurrikulum Integrasie (SKI), klas vir Graad 4, met opvoedkundige sielkundiges Erika Basson en Hennie Vorster sowel as arbeidsterapeut Charlene Cruickshank. Ons het die paneelgesprek wat ons op 28 November vir die ouers aangebied het, opgeneem om dit met almal te kan deel. Die gesprek is gelei deur Riette van der Wat ‘n ouer van die skool en joernalis wat ook vir ons ‘n artikel oor die klas geskryf het. Julle kan die artikel op ons webblad by ons webjoernale vind.
Leave A Comment