2026 Skryfbehoeftes

Vind asseblief die skryfbehoefte & skoolbenodigdhede per graad uiteengesit vir 2026.

Graad R Skryfbehoeftes

  • 1x A4 Groen en wit skryfbordjie (geen raam – beide kante) Parrott / Crazy Crafts / Croxley (vir bordkryt en koki-pen)
  • 1x 120-Bladsy inkleurboek
  • 10x Witbordpenne (Penflex / Parrott)
  • 3x RGS hout legkaarte (24, 36, 50-stuk)
    1x Bordborsel (groen en wit bordjie)
  • 3x A4 PVC toezip koevertsakkies
  • 3x Stelle uitdraaikryte (MonAmi / Staedtler / Bostik)
  • 1x 17mm skêr (Staedtler) (links- of regshandig soos versoek)
  • 4x 40g GLOY gomstafies
  • 1x 72-bladsy “Unruled book” vir teken (sonder lyntjies)
  • 1x Pak van 12 koki’s (Jumbo)

ADDISIONELE BENODIGDHEDE

  • Gewone skooltas
  • LLG hoed / pet
  • 1x volwasse grootte ou T-hemp vir kuns
  • Pennesakkie (sakkie verkieslik bo ‘n blikkie)
  • 4x bokse sneesdoekies “tissues”
  • 3x pakke “wetwipes”
  • 1x pakkie pleisters
  • Plastiek en kleeflint om boeke oor te trek (slegs vir 2x boeke – hou by die huis)

Graad 1 Skryfbehoeftes

  • 1x 30cm Liniaal
  • 1x A4 Stoelsakkie (Heim)
  • 1x 17mm Skêr (Staedtler)
  • 1x Stel Spreikaarte
  • 4x Dubbelskerpmakers vir HB potlode
  • 1x A4 Witbord
  • 4x Uitveërs (Staedtler)
  • 6x Swart witbordpenne (Penflex)
  • 3x Stelle uitdraaivetkryte “Twisters” (12)(Mon Ami)
  • 2x A5 dik plastiek oortreksel (Mr. Plastic)
  • 4x 40g Gloy gomstafies
  • 5x A4 PVC toezip koevertsakkies
  • 12x HB potlode (Staedtler / Faber-Castell)
  • 1x Klein ekstra verf kwassie
  • 1x Pakkie natuurlike roomysstokkies (x100)
  • 1x Houer waterverf met verfkwas (12 kleure) (I-write)
  • 1x 50-Stuk legkaart
  • 3x Stelle JUMBO driehoek inkleurpotlode (12 elk)

ADDISIONELE BENODIGDHEDE

  • Skooltas
  • Pennesakkie of penneblikkie
  • 1x 63-Stuk legkaart
  • 4x Bokse sneesdoekies “tissues”
  • 1x 2 Liter roomysbak
  • 1x Stoflappie vir witbordjie.
  • 1x Maklike storieboek (ongeveer 30 bladsye)
  • 1x Volwasse grootte ou T-hemp vir kuns
  • Plastiek en kleeflint om boeke oor te trek (hou by die huis)

Graad 2 Skryfbehoeftes

  • 1x Verf voorskoot
  • 1x A4 witbord
  • 10x HB potlode (Staedtler)
  • 1x Flip File (20 sakkies)
  • 1x 30cm Liniaal
  • 1x Pakkie natuurlike roomysstokkies (x100)
  • 4x Uitveërs (Staedtler)
  • 1x A5 dik plastiek oortreksel (Mr. Plastic)
  • 1x Skêr (17mm)
  • 1x Groot pak “Wet Wipes”
  • 1x Skerpmaker vir potlode (klein en groot gaatjie saam)
  • 11x A4 dik plastiek boekoortreksels (Mr. Plastic)
  • 3x Stelle uitdraaivetkryte “Twisters” (12) (Monami / BIC)
  • 1x Houer waterverf – 12 kleure (Treeline)
  • 2x Stelle JUMBO driehoek inkleurpotlode (12 elk)
  • 10x Swart witbordpenne (Penflex)
  • 6x 40g GLOY gomstafies
  • 1x Witbord uitveërborsel
  • 4x A4 Plastiek lêertjies (rooi, blou, geel en wit) (Meeco Quotation folder)
  • 4x Index Dividers (No. 1 – 5)
  • 1x PVC A4 toezip koevertsakkie

ADDISIONELE BENODIGDHEDE

  • Skooltas
  • Pennesakkie of penneblikkie
  • 4x Bokse sneesdoekies “tissues”
  • 1x 2 Liter roomysbak
  • 1x Storieboek (ongeveer 60 bladye)
  • 1x A4 Stoelsakkie (Heim)
  • 1x Boksie pleisters

Graad 3 Skryfbehoeftes

  • 1x 30cm Liniaal 1x Stel uitdraaivetkryte “Twisters” (12) (Monami / BIC)
  • 1x Pacer potlood (Technoclick)
  • 6x Witbordpenne – verskillende kleure (Penflex)
  • 1x Pakkie 0.7 lood
  • 1x A4 Witbordjie
  • 10x HB Potlode (Staedtler)
  • 1x Flip File (20 sakkies)
  • 2x Uitveërs (Staedtler)
  • 4x A4 PVC toezip koevertsakkies
  • 1x Skêr (17mm)
  • 1x Pharos Eng en Afr woordeboek
  • 1x Dubbelskerpmaker (vir HB en driehoek potlode)
  • 10x PVC boekoortreksels (Mr. Plastic)
  • 2x Stelle JUMBO driehoek inkleurpotlode (12 elk)
  • 1x A5 plastiek boekoortreksel (Mr. Plastic)
  • 4x 40g GLOY gomstafies
  • 1x Houer waterverf – 12 kleure
  • 1x ± 45cm Stoelsakkie (HEIM)
  • 1x Pakkie (BIC) koki’s – 12 kleure
  • 1x Pakkie met 5 verskillende tipe kwaste
  • 2x Blou (BIC) Ballpoint penne

ADDISIONELE BENODIGDHEDE

  • Skooltas
  • Pennesakkie of penneblikkie
  • 1x 2 Liter roomysbak
  • 4x Bokse sneesdoekies “Tissues”
  • 1x Stoflappie vir witbord
  • 1x Pakkie “Wetwipes”
  • 1x Volwasse grootte ou T-hemp vir kuns

Graad 4 Skryfbehoeftes

  • 4x Blou (BIC oranje) balpuntpenne
    (nie jelpenne / kliekpenne of penne wat se ink kan uitvee nie)
  • 1x Pakkie gekleurde balpuntpenne (BIC Cristal) (nie jelpenne / kliekpenne)
  • 1x Skêr
  • 2x 43g GLOY gom
  • 4x HB potlode of Pacer (met 0.5mm HB lood)
  • 1x Oliepastelle
  • 1x Stel inkleurpotlode (Staedtler)
  • 2x Dik plastiekrolle (oortrek van boeke en lêers by die huis)
  • 1x Pakkie gekleurde verligters (highligters) pastelkleure werk goed (Stabilo Boss)
  • 1x Kleeflint (“selotape”)
  • 1x 30cm Liniaal
  • 15x A4 Plastiek (PVC) omvou oortreksels vir werksboeke (Mr. Plastic)
  • 1x Uitveër (Staedtler)
  • 4x A5 omvou oortreksels (Mr. Plastic)
  • 1x Skerpmaker (Maped)
  • 5x Flip File (10 sakkies)
    – Afrikaans x2, Omsendbriewe x1, Engels x1 en Wiskunde x1

ADDISIONELE BENODIGDHEDE

  • 1x Pennesakkie of blikkie
  • 2x Bokse sneusdoekies (tissues) – merk asb.
  • 1x Flip File (20 sakkies) – SOS
  • OPSIONEEL: Materiaal vaksakkies soos volg:
    • Afrikaans (BLOU)
    • NW (GROEN)
    • Engels (GEEL)
    • LV (WIT)
    • Wiskunde (ROOI)
    • SW (ORANJE)

* Die Materiaalsakkie kan ook vir opvolgende jare gebruik word.

NB. VIR SENIORFASE LEERDERS:

  • ‘n Louwtjie dagboek is verpligtend (beskikbaar in Januarie 2026 by die skool).
  • Geen Tipp-Ex word toegelaat nie.
  • Om goeie leesgewoontes aan te moedig, word daar van die leerders verwag om elk ’n gepaste storieboek te hê (Afrikaans en Engels).
  • Merk alle skryfbehoeftes en klere asseblief.
  • Skryfbehoeftes moet verkieslik dag 1 reeds gemerk en by die skool wees.

Graad 5 Skryfbehoeftes

  • 4x Blou (BIC) balpuntpenne

    (geen uitveebare of jelpenne /kliekpenne)

  • 1x Pakkie gekleurde balpuntpenne (BIC Cristal) (nie jelpenne/kliekpenne)
  • 4x HB potlode of Pacer met 0.5mm HB lood
  • 1x Stel inkleurpotlode (Staedtler)
  • 1x Pakkie gekleurde “highlighters” (Stabilo Boss)
  • 2x Dik plastiekrolle
  • 1x Kleefliint (“selotape”)
  • 15x Plastiek (PVC) A4 omvou oortreksels
  • 4x Plastiek (PVC) A5 omvou oortreksels
  • 2x Pritt 43g
  • 1x Oliepastelle (Pentel Arts)
  • 1x Skêr
  • 1x 30 cm Liniaal
  • 1x Uitveër
  • 1x Skerpmaker
  • 4x Witbordpenne
  • 1x Klein witbord (Triplex/ Simple choice)
  • 2x Tissue bokse (merk asb.)

ADDISIONELE BENODIGDHEDE

  • 1x Lugdroog klei (DAS) vir kuns
  • 2x Bokse sneusdoekies (tissues) – merk asb.
  • 1x Flip File (10 sakkies)
  • 3x Flip Files (30 sakkies) – Wiskunde, Afrikaans & Engels
  • OPSIONEEL: Materiaal vaksakkies soos volg:
    • Afrikaans (BLOU)
    • NW (GROEN)
    • Engels (GEEL)
    • LV (WIT)
    • Wiskunde (ROOI)
    • SW (ORANJE)

* Die Materiaalsakkie kan ook vir opvolgende jare gebruik word.

NB. VIR SENIORFASE LEERDERS:

  • ‘n Louwtjie dagboek is verpligtend (beskikbaar in Januarie 2026 by die skool).
  • Geen Tipp-Ex word toegelaat nie.
  • Om goeie leesgewoontes aan te moedig, word daar van die leerders verwag om elk ’n gepaste storieboek te hê (Afrikaans en Engels).
  • Merk alle skryfbehoeftes en klere asseblief.
  • Skryfbehoeftes moet verkieslik dag 1 reeds gemerk en by die skool wees.

Graad 6 Skryfbehoeftes

  • 4x Blou (BIC oranje) balpuntpenne (nie jelpenne /kliekpenne of penne wat se ink kan uitvee nie)
  • 1x Pakkie gekleurde balpuntpenne (BIC Cristal) (nie jelpenne / kliekpenne)
  • 4x HB potlode of Pacer (met 0.5mm HB lood)
  • 1x 2B potlood
  • 1x 3B potlood
  • 1x Stel inkleurpotlode (Staedtler)
  • 1x Pakkie gekleurde verligters (highligters) pastelkleure werk goed (Stabilo Boss)
  • 1x 30cm Liniaal
  • 1x Oliepastelle (Pentel Arts)
  • 1x Uitveër (Staedtler)
  • 2x Dik plastiekrolle – oortrek van boeke en lêers by die huis
  • 1x Skerpmaker (Maped)
  • 15x A4 Plastiek (PVC) omvou oortreksels vir werksboeke (Mr. Plastic)
  • 2x 43g GLOY gom
  • 4x A5 Plastiek (PVC) omvou oortreksels (Mr. Plastic)
  • 1x Skêr
  • 1x Lêer (Croxley Quotation)
  • 1x Kleeflint (“selotape”) – oortrek van boeke en lêers by die huis
  • 1x 10-stuk Gradeboog en passerstel (Staedtler)
  • 1x Lugdroog klei (DAS) vir kuns

ADDISIONELE BENODIGDHEDE

  • 1x Navorsingslêer
    2x Bokse sneusdoekies (tissues) – merk asb.
  • 3x Flip File (10 sakkies) – Omsendbriewe & Afrikaans
  • 2x Flip Files (30 sakkies) – Wiskunde & Engels
  • OPSIONEEL: Materiaal vaksakkies soos volg:
    • Afrikaans (BLOU)
    • NW (GROEN)
    • Engels (GEEL)
    • LV (WIT)
    • Wiskunde (ROOI)
    • SW (ORANJE)

* Die Materiaalsakkie kan ook vir opvolgende jare gebruik word.

NB. VIR SENIORFASE LEERDERS:

  • ‘n Louwtjie dagboek is verpligtend (beskikbaar in Januarie 2026 by die skool).
  • Geen Tipp-Ex word toegelaat nie.
  • Om goeie leesgewoontes aan te moedig, word daar van die leerders verwag om elk ’n gepaste storieboek te hê (Afrikaans en Engels).
  • Merk alle skryfbehoeftes en klere asseblief.
  • Skryfbehoeftes moet verkieslik dag 1 reeds gemerk en by die skool wees.

Graad 7 Skryfbehoeftes

  • 4x Blou (BIC oranje) balpuntpenne (nie jelpenne /kliekpenne of penne wat se ink kan uitvee nie)
  • 1x Pakkie gekleurde balpuntpenne (BIC Cristal) (nie jelpenne / kliekpenne)
  • 4x HB potlode of Pacer (met 0.5mm HB lood)
  • 1x Stel inkleurpotlode (Staedtler)
  • 1x Pakkie gekleurde verligters (highligters) pastelkleure werk goed (Stabilo Boss)
  • 1x 30cm Liniaal
  • 1x Oliepastelle (Pentel Arts)
  • 1x Uitveër (Staedtler)
  • 2x Dik plastiekrolle – oortrek van boeke en lêers by die huis
  • 1x Skerpmaker (Maped)
  • 15x A4 Plastiek (PVC) omvou oortreksels vir werksboeke (Mr. Plastic)
  • 2x 43g GLOY gom
  • 4x A5 Plastiek (PVC) omvou oortreksels (Mr. Plastic)
  • 1x Skêr
  • 1x Houtskool potlood (Woodless charcoal-Prime art)
  • 1x Kleeflint (“selotape”) – oortrek van boeke en lêers by die huis
  • 1x A4 Visuele dagboek ‘Visual Diary’ (Dala)
  • 1x Paper machè gom (PATTEX)

ADDISIONELE BENODIGDHEDE

  • 1x Pennesakkie of blikkie
  • 2x Bokse sneusdoekies (tissues) – merk asb.
  • 1x 2B potlood
  • 1x 3B potlood
  • 1x Lêer (Croxley Quotation)
  • 1x Gradeboog en passerstel (Croxley)
  • 2x Eksamenblokke – Wiskunde uitwerkpapier
  • 5x Flip Files (30 sakkies) – EBW/Geo, Wiskunde, Leierskap, Afrikaans & Engels
  • OPSIONEEL: Materiaal vaksakkies soos volg:
    • Afrikaans (BLOU)
    • NW (GROEN)
    • Engels (GEEL)
    • LV (WIT)
    • Wiskunde (ROOI)
    • SW (ORANJE)

* Die Materiaalsakkie kan ook vir opvolgende jare gebruik word.

NB. VIR SENIORFASE LEERDERS:

  • ‘n Louwtjie dagboek is verpligtend (beskikbaar in Januarie 2026 by die skool).
  • Geen Tipp-Ex word toegelaat nie.
  • Om goeie leesgewoontes aan te moedig, word daar van die leerders verwag om elk ’n gepaste storieboek te hê (Afrikaans en Engels).
  • Merk alle skryfbehoeftes en klere asseblief.
  • Skryfbehoeftes moet verkieslik dag 1 reeds gemerk en by die skool wees.

Pakketverskaffer

R & B Stationers verskaf pakette aan die skool en publiek. Kontak hulle gerus direk.