• ’n Nuwe Era van Sportontwikkeling By Laerskool Louw Geldenhuys glo ons dat sport meer is as net deelname op die veld of baan — dit gaan oor selfvertroue, dissipline, deursettingsvermoë en die ontwikkeling van elke kind se volle potensiaal. Daarom is ons opgewonde om aan te kondig

  • 'n Vennootskap wat Groei Laerskool Louw Geldenhuys en Robindale Louwtjies vorm ’n permanente vennootskap vir kontinuïteit, gemeenskapsbou en sterker bande van pre-primêr tot laerskool. Die afgelope paar jaar het vir skole, ouers en kinders unieke uitdagings gebring. Ná die Covid-pandemie moes gemeenskappe maniere vind om

  • Kinderbeskermingsweek: 29 Mei tot 5 Junie 2025 Elke Kind Verdien 'n Veiligheidshawe In Suid-Afrika word Kinderbeskermingsweek jaarliks aan die begin van Junie gevier. Dis nie net ’n tyd van bewustheid nie – dit is ’n morele en wetlike oproep tot aksie. Hierdie nasionale veldtog herinner ons

  • Louwtjies baan die weg met innoverende graad 4-klas Nie alle kinders leer dieselfde nie en met die ontwikkeling van die Sentrum vir Kurrikulum Integrasie (SKI), doen die Laerskool Louw Geldenhuys baanbrekerswerk om leergeleenthede te verruim. Jou graad 3-kind is besonders. ’n Innoverende, kreatiewe dromer met

  • Louwtjie-wenke Reeks 1 Sal my nie-Afrikaanssprekende kind by Louwtjies kan skoolgaan? Die Laerskool Louw Geldenhuys is ʼn geliefde Afrikaanse skool in Linden. Al hoe meer ouers wat nie Afrikaans as eerste taal praat nie, kies deesdae om hul kinders hier te laat skoolgaan. In dié

  • Louwtjie-wenke Reeks 1 Sal my nie-Afrikaanssprekende kind by Louwtjies kan skoolgaan? Die Laerskool Louw Geldenhuys is ʼn geliefde Afrikaanse skool in Linden. Al hoe meer ouers wat nie Afrikaans as eerste taal praat nie, kies deesdae om hul kinders hier te laat skoolgaan. In

  • Louwtjie-wenke Reeks 1 Sal my nie-Afrikaanssprekende kind by Louwtjies kan skoolgaan? Die Laerskool Louw Geldenhuys is ʼn geliefde Afrikaanse skool in Linden. Al hoe meer ouers wat nie Afrikaans as eerste taal praat nie, kies deesdae om hul kinders hier te laat skoolgaan. In

  • Wat drink ek werklik? Jy stap vinnig by die naaste winkel in, vroeg oggend voor skool, en selfs soms na skool weer. Jy is op soek na iets lekkers om te drink, maar darem ook iets wat jou so bietjie kan “boost”

  • Preprimêr kry 'n nuwe huis Belangrike besluite As die bestuur en beheerliggaam van Laerskool Louw Geldenhuys is dit deel van ons verantwoordelikheid om die strategieë gereeld te hersien en aan te pas. Die leemte vir ‘n gepaste plek vir ons preprimêre leerders het hoë prioriteit ingeneem