Skoolfonds

Goedgekeurde Skoolgelde vir 2026

  1. Skoolgelde vir 2026
    1.1 Gr. R tot Gr. 7 beloop R30 910 per leerder per jaar.
    1.2 Kurrikulum Integrasie (SKI) klas Gr. 4 en Gr. 5 beloop R46 200 per leerder per jaar.
  2. Korting vir vooruitbetaling voor of op 24 Februarie 2026
    2.1 Gr. R tot Gr. 7: R910 korting – bedrag R30 000.
    2.2 Kurrikulum Integrasie (SKI) klas: R910 korting – bedrag R45 290.
  3. Nuwe inskrywings later in die jaar word pro-rata aangepas.
  4. Afbetaalopsies oor 11 maande, betaalbaar teen 17 November 2026
    4.1 Gr. R tot Gr. 7: R2 810 per maand vanaf 1 Januarie 2026.
    4.2 Kurrikulum Integrasie (SKI) klas: R4 200 per maand vanaf 1 Januarie 2026.
  5. Voorskot vir 2027 Gr. R leerders
    5.1 R2 810 per leerder teen einde Oktober 2026.
    5.2 Word aan die begin van hul Gr. 7-jaar gekrediteer.
  6. Die volgende word gedek in 2026 se skoolfonds:
    • 2026 dagboeke
    • Instappies
    • Eksamenpraatjies
    • Gesubsideerde bedrag vir opvoedkundige instappies en Gr. 6 & 7 toere
    • Opvoedkundige toere en uitstappies word apart op d6 gehef.
  7. Alle skoolgelde moet teen 17 November 2026 afgehandel wees.
  8. Betalingswyses (in volgorde van voorkeur):
    8.1 d6 Toepassing
    8.2 Debietorder
    8.3 Elektroniese oorplasing
  9. Debietorders: 11 maande vanaf Januarie tot November.
    Vorm beskikbaar by finansies@llg.co.za, op die webblad en op d6-Connect.
  10. Verminderde skoolfonds-aansoeke:
    Vorm beskikbaar by louise@llg.co.za en moet voor 20 Februarie 2026 ingedien word.
  11. Ouers wat paaiemente betaal sal maandeliks ’n rekeningstaat ontvang.
  12. R30 heffing vir enige debietorder-weiering.
  13. R500 heffing indien geen reaksie binne 90 dae ontvang word en die rekening oorhandig moet word.
  14. Buitemuurse aktiwiteite (naskool, tennis, skaak, toneel, kuns, opvoedkundige toere) word op die skoolfondsrekening gehef.
  15. Sport- en kultuurheffings
    15.1 Sportheffing:
    R100 per kode (beperk tot R500 indien meer as 5 kodes).
    15.2 Individuele heffings:
    a. Tennis juniors/seniors: R385 per kwartaal
    b. Tennis beginners/kleuters: R945 per kwartaal
    c. Skaak: R300 per kwartaal
    d. Toneel: R300 per kwartaal
  16. Naskooltariewe vir 2026:
    16.1 Geregistreerde leerders: R1 170 per maand (11 maande vooruit).
    16.2 Nie-geregistreerde leerders: R130 per dag per leerder.
  17. Vakansieskool tariewe vir 2026:
    17.1 R260 eenmalige betaling per vakansietermyn
    17.2 R225 per dag
    17.3 R204 tot 5 dae
    17.4 R193 tot 10 dae
    17.5 R174 tot 15 dae

Bankbesonderhede

Bank: ABSA Bank Beperk
Lopende Rekening
Takkode: 632005
Rekeninghouer: Laerskool Louw Geldenhuys
Rekeningnommer: 01004721680
Rekeningtipe: Tjek
Verwysing: Kind se naam en van