Sosiale Media Risiko’s
Ons gesels met Erika Basson oor sosiale media risiko's 'n kort inleiding in afwagting tot die komende praatjie deur Emma Sadleir Berkowitz op 3 Junie 2024. Ouers is nie altyd bewus waarmee hulle
Ons gesels met Erika Basson oor sosiale media risiko's 'n kort inleiding in afwagting tot die komende praatjie deur Emma Sadleir Berkowitz op 3 Junie 2024. Ouers is nie altyd bewus waarmee hulle
Ons gesels met oud-Louwtjie matrikulante Ewan Basson & Carine Pretorius van Helpmekaar Kollege wat elkeen 10 onderskeidings ontvang het. Hulle vertel ons van hulle metodiek, toekomsplanne en gee bietjie advies vir ons jong
Ons gesels met opvoedkundige sielkundige Erika Basson & Suzette Lamprecht 'n spraakterapeut by die Habitat, oor hoe ouers saam met hulle kinders kan voorberei vir Graad R en Graad 1. Wenke soos dat
Ons gesels met oud-Louwtjies, Inge Erasmus & Siegfried Maré, wat onlangs verkies is as die nuwe hoofseun en hoofdogter by Hoërskool Linden. Luister nou
Ons gesels met Juané van der Merwe & Riaan van der Bergh, adjunk uitvoerende hoofde van FEDSAS, oor die "Bela Bill" die voorgestelde wysiging op die Suid Afrikaanse Skole Wet. Luister nou
Ons gesels met Charlene Cruickshank 'n arbeidsterapeut by die Habitat en twee oud-Louwtjies van Hoërskool Linden, Pieter Greeff & Megan Cruickshank, wat 'n navorsingstaak gedoen het oor hoe sport oordryf word by skole.
Ons verwelkom en gesels met ons nuwe Grondslagfase Departementshoof Desireé Oosthuizen. Luister nou
Oud-Louwtjie & Springbok, Jean Kleyn, kom loer in by ons en gesels oor sy jongdae by Laerskool Louw Geldenhuys. Liam Wilken ons 1ste span kaptein het ook die geleentheid gekry om vir hom
Asseseringspanning met Erika Basson & Hennie Vorster. Hierdie praatjie handel oor die spanning wat by laerskool leerders en veral by Gr. 4's met hulle eerste eksamen voorkom asook by die ouers oor hoe