ALS WAT JY WIL WEET

Nuwe Louwtjie

Ons is ‘n trotse waarde-gebaseerde Afrikaanse skool in Linden, Johannesburg wat streef daarna om die beste vir ons skoliere te bied. By Laerskool Louw Geldenhuys bied ons alle kinders die geleentheid om hulle verwagtings te verwesenlik.