Sticitt Kaarte & Armbandjies
Bestuur u kind se skool- & snoepwinkelbesteding met Sticitt kaarte en armbandjies. Die kaarte en armbandjies word gekoppel aan u d6 Connect profiel. Die kaart kos R62 en die armbandjie R104 en kan by die finansiële kantoor verkry word.
Stap 1 Registreer
- Laai af, registreer en koppel leerders op d6 Connect.
Stap 2 Vul u Kontantlose beursie aan
- Gaan na u kontantlose beursie om dit aan te vul.
- Voltooi die OTP sekuriteitsproses en maak ‘n elektroniese betaling vanaf u bankrekening na die kontantlose (Sticitt) bankrekening deur u 8-karakter kontantlose beursie verwysingsnommer te gebruik.