Skryfbehoeftes

Vind asseblief die skryfbehoefte & skool benodigdhede uiteengesit per graad vir 2024.

Graad R

  • 1x Denim stoelsakkie (40cm)
  • 1x Witborduitveër
  • 1x Boks bordkryt (12)
  • 4x Penflex witbordmerkers
  • 3x Pritt gom 43g
  • 1x Staedtler skêr (17cm)
  • 2x Monami uitdraaikryte
  • 3x RGS hout legkaarte (24, 36, 50)
  • 1x Groen en wit skryfbordjie (beide kante)
  • 1x 120-bladsy inkleurboek

ADDISIONELE BENODIGDHEDE

  • 1 x Gewone skooltas
  • 1 x LLG hoed/ pet
  • 1 x Ou t-hemp (volwasse)
  • 2 x Bokse sneesdoekies
  • 1 x Pak wetwipes
  • 1 x Pennesakkie

Graad 1

  • 1 X A4 Stoelsakkie (Heim)
  • 1 X Stel Spreikaarte
  • 3 X (Mon Ami) Twister kryte
  • 1 X A4 Witbord
  • 6 X Witbord penne (Penflex)
  • 10 X HB potlode
  • 1 X 63 stuk legkaart
  • 2 X Stel inkleurpotlode (Staedtler)
  • 2 X Skerpmakers (Staedtler)
  • 2 X Uitveërs (Staedtler)
  • 1 X 30cm liniaal
  • 1 X 17mm skêr (Staedtler)
  • 3 X Gloy gom stafies 43g
  • 4 X PVC toeknip koevertsakkies (A4)
  • 1 X Flip file (20 sakkies)

ADDISIONELE BENODIGDHEDE

  • 1 x Gewone skooltas
  • Pennesakkie of penneblikkie
  • 1 X 2 liter roomysbak
  • 1 X maklike storieboek
  • 3 X bokse sneesdoekies
  • 1 X stoflappie vir witbord
  • 1 X volwasse grootte ou T-hemp vir kuns

Graad 2

  • 1 X A4 Stoelsakkie (Heim)
  • 10 X HB potlode
  • 3 X (Mon Ami) Twister kryte
  • 1 X (Flip file) 20 sakkies
  • 1 X A4 Witbord
  • 1 X skêr
  • 4 X Witbord pen (Penflex) – swart
  • 3 X Stelle inkleurpotlode (Staedtler)
  • 1 X 30cm liniaal
  • 3 X Uitveërs
  • 1 X skerpmaker
  • 4 X Gloy gom stafies 40g
  • 1 X natuurlike roomysstokkies (x100)
  • 1 X “Wet Wipes” groot pak

ADDISIONELE BENODIGDHEDE

  • 1 x Gewone skooltas
  • 1 x Pennesakkie of penneblikkie
  • 1 X 2 liter roomysbak
  • 1 X storieboek
  • 4 X bokse sneesdoekies
  • 1 X stoflappie vir witbord
  • 1 X volwasse grootte ou T-hemp vir kuns
  • 4 X PVC toeknip koevertsakkies
  • 1 X sakkie boontjies (“Red speckled beans”) in ‘n bakkie met ‘n deksel

Graad 3

  • 1 X A4 Stoelsakkie (Heim)
  • 4 X Gloy gom stafies 40g
  • 1 X Pacer potlood (Technoclick) / met
  • 2 X pakkies 0.7 lood
  • 2 x stelle uitdraai vetkryte (Monami / Bic)
  • 1 X Skêr (17mm)
  • 1 X Skerpmaker
  • 1 X Witbord
  • 1 X Helder (Bostic) gom
  • 4 X Witbord penne (Penflex)
  • 1 X (Flip File) 20 bladsye
  • 1 X 30cm liniaal
  • 4 X PVC koevert toeknip sakkies
  • 10 X PVC boek oortreksels
  • 1 X (Pharos) Eng en Afr woordeboek
  • 2 X Stelle inkleurpotlode (Staedtler)
  • 1 X Uitveër

ADDISIONELE BENODIGDHEDE

  • 1 x Skooltas
  • 1 x Pennesakkie of penneblikkie
  • 2 X HB Potlode
  • 1 X 2 liter roomysbak
  • 1 X Engelse storieboek
  • 1 X Afrikaanse storieboek
  • 3 X bokse sneesdoekies
  • 1 X stoflappie vir witbord
  • 4 X Tennisballe
  • 1 X pakkie “Wetwipes”
  • 1 X volwasse grootte ou T-hemp vir kuns

Graad 4

  • 6 X Blou (BIC oranje) balpuntpenne
  • (nie jelpenne nie asseblief)
  • 2 X Flip File 30 sakkies (Wiskunde en NW)
  • 2 X (Flip File) 20 sakkies (Vir en toetse / Engels)
  • 2 X Flip File 10 sakkies (Afrikaans)
  • 2 X A5 omvou oortreksels
  • 15 X Plastiek (PVC) A4 omvou oortreksels vir werksboeke
  • 1 X kleeflint (“selotape”)
  • 2 X Dik plastiekrolle (oortrek van boeke en lêers by die huis)
  • 2 X Tissue bokse (Merk asseblief)
  • 2 X Pritt 43g
  • 1 X skêr
  • 1 X skerpmaker
  • 1 X Uitveër
  • 2 X 30 cm Liniale
  • 1 X Pakkie gekleurde verligters (highligters) pastelkleure werk goed (Stabilo Boss)
  • 1 X Stel inkleurpotlode (Staedtler)
  • 4 X HB potlode vir Wiskunde, Afrikaans, NW of Pacer met HB lood
  • 1 X Pakkie gekleurde balpuntpenne (BIC Cristal)
    (nie jelpenne nie asseblief)

ADDISIONELE BENODIGDHEDE

Materiaalsakkies vir Vakke soos volg:

  • Afrikaans (BLOU)
  • NW (GROEN)
  • Engels (GEEL)
  • LV (WIT)
  • Wiskunde (ROOI)
  • SW (ORANJE)

* Die Materiaalsakkie kan ook vir opvolgende jare gebruik word.

Graad 5

  • 4 X Blou (BIC oranje) balpuntpenne
    (nie jelpenne nie asseblief)
  • 1 X Pakkie gekleurde balpuntpenne
    (nie jelpenne nie asseblief) (BIC Cristal)
  • 4 X HB potlode vir Wiskunde, Afrikaans,
    NW of Pacer met HB lood
  • 1 X Stel inkleurpotlode (Staedtler)
  • 1 X Pakkie gekleurde verligters (highligters) pastelkleure werk goed (Stabilo Boss)
  • 2 X 30 cm Liniale
  • 1 X Uitveër
  • 1 X Skerpmaker
  • 2 X Pritt 43g
  • 1 X Skêr
  • 2 X Tissue bokse (Merk asseblief)
  • 2 X Dik plastiekrolle
  • 1 X kleefliint (“selotape”)
    (oortrek van boeke en lêers by die huis)
  • 3 X Flip File 30 sakkies
    (Wiskunde / NW / Toetse)
  • 2 X Flip File 50 sakkies
    (Afrikaans / Engels)
  • 1 X Klein witbord
    (Triplex/ Simple choice)
  • 1 X swart witbordpen (Pilot)
  • KUNS – Lug droog klei (DAS)
  • KUNS – 1 X Stel Oliepastelle (Pentel Arts)

ADDISIONELE BENODIGDHEDE

Materiaalsakkies vir Vakke soos volg:

  • Afrikaans (BLOU)
  • NW (GROEN)
  • Engels (GEEL)
  • LV (WIT)
  • Wiskunde (ROOI)
  • SW (ORANJE)

* Die Materiaalsakkie kan ook vir opvolgende jare gebruik word.

Graad 6

  • 4 X Blou (BIC oranje) balpuntpenne
    (nie jelpenne nie asseblief)
  • 1 X Pakkie gekleurde balpuntpenne
    (nie jelpenne nie asseblief) (BIC Cristal)
  • 2 X HB potlode vir Wiskunde, Afrikaans,
    NW of Pacer met HB lood
  • 1 X Stel inkleurpotlode (Staedtler)
  • 1 X Pakkie gekleurde verligters (highligters) pastelkleure werk goed (Stabilo Boss)
  • 1 X 30 cm Liniaal
  • 1 X Uitveër
  • 1 X Skerpmaker
  • 2 X Pritt 43g
  • 1 X Skêr
  • 2 X Tissue bokse (Merk asseblief)
  • 2 X Dik plastiekrolle
    (oortrek van boeke en lêers by die huis)
  • 1 X kleeflint (“selotape”)
  • 1 X ‘Quotation’ Lêer (Croxley)
  • 3 X Flip File 30 sakkies
    (Wiskunde / Engels / Toetse)
  • 1 X Flip File 10 sakkies (Afrikaans)
  • KUNS – 1 X 2B potlode
  • KUNS – 1 X 3B potlode
  • KUNS – Lug droog klei (DAS)
  • KUNS – 1 X Stel
  • Oliepastelle (Pentel Arts)
  • 1 X 10 stuk Staedtler Gradeboog en passer stel

ADDISIONELE BENODIGDHEDE

Materiaalsakkies vir Vakke soos volg:

  • Afrikaans (BLOU)
  • NW (GROEN)
  • Engels (GEEL)
  • LV (WIT)
  • Wiskunde (ROOI)
  • SW (ORANJE)

* Die Materiaalsakkie kan ook vir opvolgende jare gebruik word.

Graad 7

  • 4 X Blou (BIC oranje) balpuntpenne
    (nie jelpenne nie asseblief)
  • 1 X Pakkie gekleurde balpuntpenne
    (nie jelpenne nie asseblief) (BIC Cristal)
  • 4 X HB potlode vir Wiskunde, Afrikaans,
    NW of Pacer met HB lood
  • 1 X Stel inkleurpotlode (Staedtler)
  • 1 X Pakkie gekleurde verligters (highligters) pastelkleure werk goed (Stabilo Boss)
  • 2 X 30 cm Liniale
  • 1 X Uitveër
  • 1 X Skerpmaker
  • 2 X Pritt 43g
  • 1 X Skêr
  • 2 X Tissue bokse (Merk asseblief)
  • 2 X Dik plastiekrolle
  • 1 X kleefliint (“selotape”)
    (oortrek van boeke en lêers by die huis)
  • 1 X of kleeflint (“selotape”)
  • 1 X ‘Quotation’ Lêer (Croxley)
  • 4 X Flip File 30 sakkies (Wiskunde / EBW / Engels / Toetse)
  • KUNS – 1 X 2B potlood
  • KUNS – 1 X 3B potlood
  • KUNS – Paper machè gom
  • KUNS – Houtskool potlood (Woodless charcoal- Prime art)
  • KUNS – 1 X Stel Oliepastelle (Pentel artist)
  • KUNS – A4 ‘Visual Diary’ (Dala)
  • 1 X Passer en gradeboogstel (Staedtler)
  • 2 X eksamenblokke vir Wiskunde uitwerkpapier

ADDISIONELE BENODIGDHEDE

Materiaalsakkies vir Vakke soos volg:

  • Afrikaans (BLOU)
  • NW (GROEN)
  • Engels (GEEL)
  • LV (WIT)
  • Wiskunde (ROOI)
  • SW (ORANJE)