
Robindale LOUWTJIES PREPRIMêR
Graad RR & RRR
Laerskool Louw Geldenhuys het ’n vennootskap met Robindale Louwtjies Preprimêr en Babasorg. Hulle is ’n reeds gevestigde skool van hoë gehalte met ’n sterk bestuur, uitstekende aanbieding en fasiliteite vir die Graad RR- en RRR-leerders.
- Deel van Louw Geldenhuys se ryk tradisie
- Blootstelling aan uitstekende onderwys
- Klein klasse
- Betrokke by Louw Geldenhuys se aktiwiteite en fasiliteite
Besoek die Robindale Louwtjies webtuiste of epos gerus vir Marlet vir verdere inligting.
Hoe oud moet jy wees vir Laerskool Louw Geldenhuys & Robindale Louwtjies?
- 3 Jaar wat 4 Jaar oud word gaan na Graad RRR by Robindale Louwtjies
- 4 wat 5 Jaar oud word gaan na Graad RR by Robindale Louwtjies
- 5 wat 6 Jaar oud word gaan na Graad R BY Laerskool Louw Geldenhuys





















