Olimpieks

Louwtjies Revue 2024

2 & 3 Oktober 2024 • 19:00

Louwtjies gaan Olimpieks toe! Kom saam op die avontuur met Leana en haar familie wat Parys toe gaan vir die Olimpiese Spele in Frankryk. Koop jou kaartjies vir die vertoning op 2 & 3 Oktober. Sien julle daar!

Koop Kaartjies!

HOE KOOP LOUWTJIES INTERN KAARTJIES?

Kaartjies is op d6 beskikbaar.

HOE KOOP ANDER LOUWTJIES KAARTJIES?

Gebruik asb. die volgende skakel om kaartjies te koop <<link>>. Hou jou kwitansie want jy sal jou kaartjie(s) optel by die kaartjietafel op die dag van die vertoning.

Mosaïek, 1 Danielle St, Fairland, Randburg, 2030

19:00

2 & 3 Oktober