2027 Graad R & 1 Opedag Registrasie
Louwtjies Skattejag
16 Mei 2026
Kom op die avontuur en ontdek al ons skatte!
Dankie dat jy jou plek op die ontdekkingsreis verseker!
Jou registrasie sal die afskop van die avontuur baie vergemaklik.
Dit help ons ook om vir almal wat kom kuier die
nodige voorbereidings te tref.
Ons sal per e-pos met jou kommunikeer oor alle verdere inligting.


Voltooi asb. hierdie registrasievorm
Registrasies sluit op 14 Mei 2026







