Louwtjies Ruimtereis

Kom saam op reis en ontdek die plek waar jy gaan leer en behoort!

2025 Opedag Registrasie

Dankie dat jy jou plek op die ruimtereis verseker! 🚀 Jou registrasie sal die afskop van jou reis baie vergemaklik. En dit help ons om vir almal wat kom kuier die nodige voorbereidings te tref.

Die skool sal per e-pos met jou kommunikeer oor alle verdere inligting. 

Kind 1 se graad in 2026

Kind 2 se graad in 2026