Ons gesels met Juané van der Merwe & Riaan van der Bergh, adjunk uitvoerende hoofde van FEDSAS, oor die “Bela Bill” die voorgestelde wysiging op die Suid Afrikaanse Skole Wet.